Loading event...

Smulfees 2026

Hoërskool Waterkloof (C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Dr, Erasmuskloof, Pretoria)

- Hoërskool Waterkloof is streng kontantloos
- Hou asb u QR toegang kaartjies gereed by die hekke vir skadering
- Geen piekniek mandjies, ondersteun asb ons Nagmark (Meer as 40 stalletjies)
- Koelbokse mag teen 'n R100 fooi ingebring word, geen alkohol. (Kaartjies beskikbaar op hierdie platform en by hek)
- Gaste sit op die A-Rugbyveld
- Bring jou eie kampstoel/kombers, geen cazebos
- Onbeperkte Mallemeule en Inflatables kaartjies kan hier gekoop word, onbeperkte en individuele ritte kan by die Fees aangekoop word